Oppie Tong Af/ On The Tip Of Your Tongue offers a live online National competition for drama genres.
Due to the Covid-19 pandemic most Arts festivals and Eisteddfods are cancelled. On The Tip Of Your Tongue in collaboration with the Creative Drama Academy offers a live online platform to the young actors (grade R-12) of South Africa.
The Creative Drama Academy is an Arts Festival that is showcasing our youth’s drama talent successfully for the past 20 years in Gauteng.
Items:
Poetry (No movement)
Gr R-2 Maximum time 1 Min
Gr 3-7 Maximum time 2 Min
Gr 8-12 Maximum time 3 Min
Dramatised Poetry
The individual presentation of a poem using movement, gestures and speech. Movements must not overwhelm the spoken word. No costume, props or decor. Levels can be used. Black drama clothes.
Gr R-2 Maximum time 3 Min
Gr 3-7 Maximum time 4 Min
Gr 8- Maximum time 4 Min
Prose (No movement- A story with one or more characters.)
Gr 1-3 Maximum time 3 Min
Gr 4-7 Maximum time 5 Min
Gr 8-12 Maximum time 5 Min
Dramatised Prose (A story with one or more characters.)
The individual presentation of a prose using movement, gesture and speech. No costume, props or decor. Levels can be used. Black drama clothes.
Gr 1-3 Maximum time 3 Min
Gr 4-7 Maximum time 5 Min
Gr 8-12 Maximum time 5 Min
Monologue
One character plays against an imaginary character. Only one character is interpreted throughout. Costumes are allowed to support the character. Motivated movements and levels are allowed.
Gr R-3 Maximum time 3 Min
Gr 4-7 Maximum time 5 Min
Gr 8-12 Maximum time 5 Min
Open Item
The Emphasis stays on the word. Students can experiment and be daring with regards to the interpretation and presentation of the different genres of drama. Creativity is key. Movements must be motivated at all times. Costumes should add to the successful execution of the item.
Gr 1-12 Maximum time 6 Min
Dialogue
Two characters that play against each other. Costumes are allowed to strengthen the characters.
Props and sound effects may be used. Motivated movements and levels are allowed. Pupils from different grades are allowed to participate together. Enter under the highest grade.
Gr 1-12 Maximum time 6 Min
Trio (3 Learners)
The Emphasis stays on the word. Experiment and be daring with regards to the interpretation and presentation of the different genres of drama. This is not a play. A suggestion to a costume are allowed.
Gr1-12 Maximum time 6 Min
Entry Fees:
Individual items R80 per item
Open Item R80 per Participant
Dialogue R160
Trio R240
Date:
05-24 October 2020. Entries close on: 23 September 2020
Programmes will be sent out after the closing date.
Judging:
Each genre will be adjudicated and completed before the next genre will be adjudicated. The winners will be available at www.oppietongaf.co.za under the Results 2020 tab. The decition of the qualified and highly experienced adjudicator is final.
Entries:
Click on the PDF Link and fill out the entry form. Email the entry form together with the proof of payment to vorster@oppietongaf.co.za
The Oppie Tong Af/ On The Tip Of Your Tongue banking details are on the entry form.
Contact Vorster Venter- 082 552 1109 vorster@oppietongaf.co.za for enquiries.
Oppie Tong Af/ On The Tip Of Your Tongue bied ‘n lewendige aanlyn Nasionale kompetisie vir drama genres aan.
Weens die Covid-19 pandemie is baie van die kunswedstryde en Eisteddfods gekanselleer. Vir ons kultuurvrate bied Oppie Tong Af in samewerking met die Creative Drama Academy, ‘n lewendige aanlyn platform vir ons jong akteurs (graad R-12) aan. Die Creative Drama Academy is ‘n kunstefees wat alreeds vir 20 jaar suksesvol in Gauteng ons toekomstige sterre se dramatalente ten toon stel.
Items:
Poësie (Geen beweging)
Gr R-2 Maksimum tyd 1 Min
Gr 3-7 Maksimum tyd 2 Min
Gr 8-12 Maksimum tyd 3 Min
Gedramatiseerde Poësie
Gemotiveerde beweging in die gegewe ruimte kan die woord ondersteun. Vlakke kan gebruik word. Geen kostuum, rekwesiete of dekor nie. Swart kleredrag.
Gr R-2 Maksimum tyd 3 Min
Gr 3-7 Maksimum tyd 4 Min
Gr 8-12 Maksimum tyd 4 Min
Prosa (Geen beweging)
Gr 1-3 Maksimum tyd 3 Min
Gr 4-7 Maksimum tyd 5 Min
Gr 8-12 Maksimum tyd 5 Min
Gedramatisteende Prosa
Gemotiveerde beweging in die gegewe ruimte kan die woord ondersteun. Vlakke kan gebruik word. Geen kostuum, rekwesiete of dekor nie. Swart kleredrag.
Gr 1-3 Maksimum tyd 3 Min
Gr 4-7 Maksimum tyd 5 Min
Gr 8-12 Maksimum tyd 5 Min
Monoloog
Een karakter speel teenoor ‘n denkbeeldige karakter. Een karakter word deurgaans uitgebeeld. Kostuums kan gebruik word om karakter volrond te maak. Gemotiveerde bewegings en vlakke is toelaatbaar.
Gr R-3 Maksimum tyd 3 Min
Gr 4-7 Maksimum tyd 5 Min
Gr 8-12 Maksimum tyd 5 Min
Oop item
Die klem bly die woord. Studente kan eksperimenteer en waag met die verskillende genres in drama en met kreatiwiteit die item aanbied. Bewegings moet gemotiveerd wees. Kostuums moet bydra tot die sukses van die item
Gr 1-12 Maksimum tyd 6 Min
Samespraak
Twee karakters wat teenoor mekaar speel. Kostuums kan gebruik word om karakters te versterk. Rekwesiete en byklanke mag gebruik word. Gemotiveerde bewegings en vlakke is toelaatbaar. Deelnemers van verskillende grade mag saam optree. Beoordeling sal onder die hoogste graad geskied.
Gr 1-12 Maksimum tyd 6 Min
Trio (3 Leerders)
Die klem bly die woord. Studente kan eksperimenteer en waag met die verskillende genres in drama en met kreatiwiteit die item aanbied. Hierdie is nie ‘n toneel nie. ‘n Suggestie van ‘n kostuum mag gebruik word.
Gr1-12 Maksimum tyd 6 Min
Kostes:
Individuele items R80 per item
Oop Item R80 per deelnemer
Samespraak R160
Trio R240
Datum:
05-24 Oktober 2020. Sluitingsdatum vir inskrywings: 23 September 2020
Programme word na afloop van die sluitingsdatum uitgestuur.
Beoordeling:
Elke genre sal afsonderlik beoordeel en afgehandel word voordat daar na die volgende genre beweeg word. Die wenners sal beskikbaar wees by www.oppietongaf.co.za onder die Results 2020 skakel. Die gekwalifiseerde en hoogs ervare drama beoordelaar se beslissing is finaal.
Inskrywings:
Kliek op die PDF skakel vul die inskrywingsvorm in en stuur saam met die bewys van betaling na vorster@oppietongaf.co.za
Die Oppie Tong Af/ On The Tip Of Your Tongue bank besonderhede is op die inskrywingsvorm.
Kontak gerus vir Vorster Venter- 082 552 1109 vorster@oppietongaf.co.za vir navraag.
Back | Back to top |