Baie geluk aan al die deelnemers van Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue . Geluk aan elke afrigter wat sprekers die kans gegee het om hulle sê te sê en ‘n verskil in die sprekers se lewe gemaak het. Die woorde het behoorlik van die tonge af gerol. Die Oppie Tong Af / On The Tip of Your Tongue Finaal sal 15 en 16 Oktober 2018 te Midstream Ridge Laerskool plaasvind. Programme sal eers na die laaste uitdunronde uitgestuur kan word.

Die volgende sprekers van Mpumalanga, Gauteng-Noord, Gauteng-Suid en Limpopo word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2018

1. Ernst Pieterse Hoërskool Nelspruit-Gr 10
2. Sandy Prinsloo Laerskool Anton van Wouw-Gr 3
3. Michon du Preez Laerskool Anton van Wouw- Gr 4
4. Datis du Preez Laerskool Anton van Wouw-Gr 6
5. Cilliers Diedericks Hoërskool Waterkloof-Gr 9
6. Elani Smith Hoërskool Waterkloof-Gr 10
7. Hannah Dercksen Laerskool Fairland-Gr 1
8. Dominique Nel Hoërskool Louis Trichardt-Gr 10
9. Eleen Frustenberg Laerskool Louis Trichardt-Gr 6
10. Nicole White Laerskool Krugerpark-Gr 4
     
     

 

 

 

Back Back to top