Baie geluk aan al die deelnemers van Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue . Geluk aan elke afrigter wat sprekers die kans gegee het om hulle sê te sê en ‘n verskil in die sprekers se lewens gemaak het. Die woorde het behoorlik van die tonge af gerol. Die Oppie Tong Af / On The Tip of Your Tongue Finaal sal 03 en 04 Oktober 2019 te Midstream Ridge Laerskool plaasvind . Programme sal eers na die laaste uitdunrondte uitgestuur kan word.

Die volgende sprekers van Gauteng-Suid word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2019

1. Ewald Pretorius Laerskool Roodekrans-Gr 1
2. Logan de Kooker Laerskool Roodekrans-Gr 2
3. Tiaan Pretorius Laerskool Roodekrans-Gr 3
4. Kayden de Kooker Laerskool Roodekrans-Gr 4
5. Jenna Cronje Laerskool Roodekrans-Gr 5
6. Franzel Koen Laerskool Kollegepark-Gr 6
7. Lechanté Coetzee Laerskool Roodekrans-Gr 7
8. Melanie Kleyn Hoërskool Fochville-Gr 8
9. Mizanne Fourie Hoërskool Monument-Gr 9
10. Delné Weideman Hoërskool Linden-Gr 10
11. Albert Loubser Hoërskool Noordheuwel- Gr 11
12. Marig Engelbrecht Hoërskool Linden-Gr 12

 Die volgende sprekers van die Vrystaat word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2019

1. Inge Meintjies Truida Kestell-Gr 1
2. Reinardt Roodt Hoërskool Wilgerivier-Gr 2
3. Christiné Bester Truida Kestell-Gr 3
4. Isabelle Koch Truida Kestell-Gr 4
5. Bianke Stemmet Truida Kestell-Gr 5
6. Estiaan Roodt Hoërskool Wilgerivier-Gr 6
7. Kamryn Lowe Oranje Primêr-Gr 7
8. Heinie Bisschoff Hoërskool Sentraal-Gr 8
9. Sunica Bruwer Eunice High School-Gr 9
10. Helene Janse van Rensburg Oranje Sek Meisieskool-Gr 10
11. Rehanjo Swanepoel Oranje Sek Meisieskool-Gr 11
12. Adrian Prinsloo Hoërskool Wilgerivier-Gr 12
Back Back to top