Baie geluk aan al die deelnemers van Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue . Geluk aan elke afrigter wat sprekers die kans gegee het om hulle sê te sê en ‘n verskil in die sprekers se lewens gemaak het. Die woorde het behoorlik van die tonge af gerol. Die Oppie Tong Af / On The Tip of Your Tongue Finaal sal 03 en 04 Oktober 2019 te Midstream Ridge Laerskool plaasvind . Programme sal eers na die laaste uitdunrondte uitgestuur kan word.

Die volgende sprekers van Gauteng-Suid word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2019

1. Neil Marais Jack in the Box Dramaskool-Gr 5
1. Rupert Jansen van Vuuren Jan Celliers- Jack in the Box-Gr 7
2. Dané Potgieter Helpmekaar Kollege-Gr 9
3. Danika Valkenborgh Hoërskool Linden-Gr 10
4. Werner du Plessis Hoërskool Fochville-Gr 12

 Die volgende sprekers van die Vrystaat word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2019

1. Jana Grobbelaar Truida Kestell-Gr 6
2. Zak du Plessis Laerskool WillemPostma- Gr 7
3. Susan Bender Truida Kestell-Gr 7
4. Tarien van der Walt Hoërskool Jim Fouché-Gr 11
5. Mia Kaths Hoërskool Jim Fouché-Gr 12
Back Back to top