Baie geluk aan al die deelnemers van Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue . Geluk aan elke afrigter wat sprekers die kans gegee het om hulle sê te sê en ‘n verskil in die sprekers se lewens gemaak het. Die woorde het behoorlik van die tonge af gerol. Die Oppie Tong Af / On The Tip of Your Tongue Finaal sal 03 en 04 Oktober 2019 te Midstream Ridge Laerskool plaasvind . Programme sal eers na die laaste uitdunrondte uitgestuur kan word.

Die volgende spanne van Gauteng-Noord word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2019

  Laerskool Pretoria-Oos-Gr 6
1. Danya van Meyeren
2. Megan Johnson
3. CF McCrate
4. Ané Prinsloo
   
  Hoërskool Eldoraigne-Gr 8
1. Jayden Berry
2. Anika Crafford
3. Thomas Arpin
4. Kallie Kotze
   
  Hoërskool Waterkloof-Gr 9
1. Cassandra O'Reilly
2. Inge Venter
3. Jana Gous
4. Era Botha
   
  Hoërskool Eldoraigne-Gr 10
1. Christiaan Roux
2. Leandrè v Dijk
3. Linè Crafford
4. Anchen du Plessis
   
  Hoërskool Zwartkop-Gr 11
1. Almé Hugo
2. Diandra Slabbert
3. Henco Bothma
4. JS Kruger
   

Die volgende spanne van Limpopo word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2019

  Laerskool Louis Trichardt-Gr 7
1. Mia Alberts
2. Joné Potgieter
3. Jannes van der Goot
4. Alexander Bogdanovic
   
  Hoërskool Frans du Toit-Gr 8
1. Esna Joubert
2. Chantelle Boch
3. Marlé Naudé
4. Theani Erasmus
   
  Hoërskool Frans du Toit-Gr 9
1. Gideon Marais
2. Che-Lynn Daniels
3. Chanté Scheiber
4. Gerrit Marais
   
  Hoërskool Frans du Toit-Gr 11
1. Yuné Porteus
2. Simoné Raubenheimer
3. Chanelle Grobler
4. Cornu Schoemen
   
   
   
   
   
   
   
   

 

Back Back to top