Public Speaking- Don't BITE your tongue SPEAK your Mind! / Openbare Optrede- Laat jou gladde tong sy SÊ...SÊ!

Do you feel strong about something? Do you want to address the nation? Let your voice be heard and speak your mind. Don’t bite your tongue, let the words flow from your tongue and change your world. On The Tip Of Your Tongue is for the brave and creative spirits that are willing to concur the world by communicating.

On The Tip Of Your Tongue is a platform where learners can express themselves and take a stance about subject matters that are relevant today.  With each and every performance personal growth takes place which leads to a better self-esteem. It generates the ability to communicate. This platform enable speakers to gain confidence by addressing an audience. We believe in an open and appreciative audience. Our  panel of adjudicators are fair, competent and professional. They equip learners with positive feedback on which they can improve and develop. On The Tip Of Your Tongue offers different sections where different types of speeches can be entered, either in Afrikaans or English.

Public Speakers from across the country participate in this competition.

Let the words roll off your tongue and change your world!!

On The Tip Of Your Tongue is a competition for individual and group public speakers . Grade 1- 12 students can enter this competition.

On The Tip Of Your Tongue Public Speaking 2019 takes place on the following dates:

Gauteng South- 08-10 April 2019 at Laerskool Roodekrans. Entries close 15 March 2019

Free State- 15-17 April 2019 at Hoërskool Jim Fouché. Entries close 15 March 2019

Western Cape- 07-10 May 2019 at Laerskool Brackenfell. Entries close 18 April 2019

Gauteng North- 15-19 July 2019 at Curro Hazeldean.  Entries close 07 June 2019

Mpumalanga- 22-25 July 2019 at Curro Nelspruit. Entries close 07 June 2019

Limpopo (North)- 29-31 July 2019 at Laerskool Louis Trichardt. Entries close 14 June 2019

Limpopo (Central)- 01 & 02 August 2018 at Pietersburg Laerskool. Entries close 14 June 2019

North West- Date and Venue to be confirmed

Nothern Cape- Date and Venue to be confirmed

Eastern Cape- Date and Venue to be confirmed

Kwazulu Natal- Date and Venue to be confirmed

Gauteng East- 02-04 September 2019 at Laerskool Elsburg. Entries close 21 August 2019

On The Tip Of Your Tongue National Final- 02 & 03 October 2019

On The Tip Of Your Tongue entry fees:

Affiliation fee- R250 per school.
Individual speakers – R160 (per speaker)
Group Orators – R440 (per group)

(Should a participant not enter through a school a R100 affiliation fee will be charged)

Banking details:

OPPIE TONG AF / ON THE TIP OF YOUR TONGUE

FIRST NATIONAL BANK

Cheque Account: 62682081931
Branch Code: 251145
Reference:  Name of School and "PS" for Public Speaking

Email proof of payment to vorster@oppietongaf.co.za

Voel jy sterk oor iets?  Wil jy die planeet en sy inwoners in die bek ruk?  Kom praat die tonge aan die brand en verander jou land,  jou wêreld. Oppie Tong Af is vir die dapperes en die kreatiewes wat bereid is om te waag. Oppie tong af is ‘n platform vir waar openbare sprekers hul sê kan sê.  Ons fokus val op die noodsaaklikheid om voor 'n gehoor te kan kommunikeer. Oppie Tong Af bied verskeie afdelings waar verskillende tipe toepsprake ingeskryf kan word.

Oppie tong af gebruik drie opgeleide professionele beoordelaars per sessie om ‘n wenner te bepaal.

Elke spreker kry 'n volledige repliekvorm om te sien waar hy kan verbeter. Elke spreker kry die geleentheid om hier sy tong te laat klap en elkeen word gesien as 'n individu!

Sprekers regoor die land kan kom deelneem aan hierdie pret kompetisie.

Oppie tong af is 'n kompetisie vir sprekers van Graad 1 - Graad 12.  Individuele sprekers asook spanne kan inskryf. 

Oppie tong af Openbare optrede kompetisie 2019 vind plaas:

Gauteng-Suid- 08-10 April 2019 te Laerskool Roodekrans. Inskrywings sluit 15 Maart 2019

Vrystaat- 15-17 April 2019 te Hoërskool Jim Fouché. Inskrywings sluit 15 Maart 2019

Wes-Kaap- 07-10 Mei 2019 te Laerskool Brackenfell. Inskrywings sluit 18 April 2019

Gauteng-Noord- 15-19 Julie 2019 te Curro Hazeldean. Inskrywings sluit 07 Junie 2019

Mpumalanga - 22-25 Julie 2019 te Curro Nelspruit. Inskrywings sluit 07 Junie 2019

Limpopo (Noorde)- 29-31 Julie 2019 te Laerskool Louis Trichardt. Inskrywings sluit 14 Junie 2019

Limpopo (Sentraal)- 01 &02 Augustus 2019 te Pietersburg Laerskool. Inskrywings sluit 14 Junie 2019

Noord-Wes- Datum en Plek sal nog bevestig word

Noord-Kaap- Datum en Plek sal nog bevestig word

Oos-Kaap- Datum en Plek sal nog bevestig word

Kwazulu-Natal- Datum en Plek sal nog bevestig word

Gauteng-Oos- 02-04 September 2019 at Laerskool Elsburg. Inskrywings sluit 21 August 2019

Oppie Tong Af Nasionale Finaal- 02 & 03 Oktober 2019

Oppie tong af inskrywingsfooie:

Affiliasiefooi is R250 per skool.

(Indien 'n spreker nie onder 'n skool se naam inskryf nie, word 'n R100 Affiliasiefooi gehef)

Individuele sprekers – R160 (per spreker)
Spanredenaars – R440 (per span)
 
Bankbesonderhede:

Tjekrekening: 62682081931
Takkode: 251145
Verwysing:  Naam van skool en "R" vir Redenaars

E-pos asb bewys van betaling na vorster@oppietongaf.co.za

Back Back to top