Oppie Tong Af Redenaars se doelwit is om leerders toe te rus om verbaal te kommunikeer en te redeneer. Ons weet die vaardigheid om onder druk te funksioneer en te kommunikeer gaan leerders in die toekoms help. Ons verbeter goeie sprekers en ons bemagtig onervare sprekers.

 

Oppie Tong Af Redenaars bied die volgende kursusse aan:

  • Volledige opleiding in Individuele redenaars. (Ongeveer 3 ure)
    • Skryf van voorbereide toespraak
    • Skryf van onvoorbereide toespraak
    • Aanbieding van voorbereide toespraak
    • Aanbieding van onvoorbereide toespraak
    • Beoordeling van voorbereide en onvoorbereide toespraak

 

  • Volledige opleiding in Spanredenaars. (Ongeveer 3 ure)
    • Skryf van onvoorbereide toespraak
    • Skryf van voorbereide toespraak
    • Aanbieding van voorbereide toespraak
    • Aanbieding van onvoorbereide toespraak
    • Beoordeling van voorbereide en onvoorbereide toesprake

(Ons beveel dit sterk aan dat al vier lede van die span die sessie bywoon vir beste resultate)

Kontak ons gerus Indien u ‘n ander behoefte het rakend spreekvaardighede wat nie hier bo genoem is nie.

 

You do not have to be the best speaker to communicate well. We want to equip all learners to be able to speak their mind in public. We develop good speakers and we empower inexperienced speakers.

  • We enable parents to assist their children in public speaking.
  • Our goal is to equip speakers to write their own speeches. To function and communicate well under pressure is a dexterity of which each and every speaker can benefit from.

We equip speakers through courses:

Group Orators (grade 1-12) includes the following: (Estimate of 3 hours)

  • The writing of prepared speeches
  • The writing of unprepared speeches
  • Delivering a prepared speech
  • Delivering an unprepared speech

(We recommend that all the members of the team attend the training session to ensure best results. Parents and teachers of grade 1-5 students can attend the course and convey to speakers)

                                                                     and /or

Individual Orators (grade 1-12) includes the following. (Estimate of 3 hours)

  • The writing of prepared speeches
  • The writing of unprepared speeches
  • Delivering a prepared speech
  • Delivering an unprepared speech

 

Kindly send us an email should you be interested in attending one of our courses.

Back Back to top