Search    

Baie geluk aan al die deelnemers van Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue . Geluk aan elke afrigter wat sprekers die kans gegee het om hulle sê te sê en ‘n verskil in die sprekers se lewe gemaak het. Die woorde het behoorlik van die tonge af gerol. Die Oppie Tong Af / On The Tip of Your Tongue Finaal sal 15 en 16 Oktober 2018 in Gauteng plaasvind . Plek en Lokale sal nog bekend gemaak word. Programme sal eers na die laaste uitdunronde uitgestuur kan word.

Die volgende sprekers van die Wes-Kaap word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2018

1. Simone Epnaar Laerskool de Kuilen-Gr 2
2. Lielie Bester Hoër Meisieskool Paarl-Gr 3
3. Zani Smith Hoër Meisieskool Paarl-Gr 5
4. Lynette Kock Laerskool Kenridge-Gr 6
5. Uysie Keyser Laerskool Park-Gr 7
6. Mienja Strauss Hoër Meisieskool Bloemhof-Gr 8
7. Gerphan Louw Hoërskool Hermanus-Gr 10
8. Chris-Lee de Lange Hoërskool Vredendal-Gr 12

Die volgende sprekers van Mpumalanga word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2018

1. Rossow Janson Laerskool Malelane-Gr 7
2. Marni Swart Curro Nelspruit-Gr 10
3. Ané Swart Curro Nelspruit-Gr 11
Back Back to top