Baie geluk aan al die deelnemers van Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue . Geluk aan elke afrigter wat sprekers die kans gegee het om hulle sê te sê en ‘n verskil in die sprekers se lewe gemaak het. Die woorde het behoorlik van die tonge af gerol. Die Oppie Tong Af / On The Tip of Your Tongue Finaal sal 15 en 16 Oktober 2018 te Midstream Ridge Laerskool plaasvind. Programme sal eers na die laaste uitdunronde uitgestuur kan word.

Die volgende sprekers van Mpumalanga word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2018

1. Henno Hattingh Laerskool Witrivier-Gr 6

Die volgende sprekers van Gauteng-Noord word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2018

1. Liesel de Wit Laerskool Monumentpark-Gr 1
2. Elzerie Vermaak Laerskool Elarduspark-Gr 2
3. Ruhan Friedrich Laerskool Anton van Wouw-Gr 3
4. Aiden Thompson Laerskool Hennopspark-Gr 4
5. Kayla Hogewind Laerskool Lynnwood-Gr 5
6. Ruan  Vorster Laerskool Anton van Wouw-Gr 6
7. Simone Louw Hoërskool Langenhoven-Gr 8
8. Diandra Slabbert Hoërskool Zwartkop-Gr 10

Die volgende sprekers van Limpopo word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2018 

1. Hanro de Nysschen Dr Annecke Laerskool-Gr 5
2. Armand Eloff Dr Annecke Laerskool-Gr 4
Back Back to top