Search    

Baie geluk aan al die deelnemers van Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue . Geluk aan elke afrigter wat sprekers die kans gegee het om hulle sê te sê en ‘n verskil in die sprekers se lewe gemaak het. Die woorde het behoorlik van die tonge af gerol. Die Oppie Tong Af / On The Tip of Your Tongue Finaal sal 15 en 16 Oktober 2018 in Gauteng plaasvind . Plek en Lokale sal nog bekend gemaak word. Programme sal eers na die laaste uitdunronde uitgestuur kan word.

Die volgende spanne van die Wes-Kaap word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2018

  Gene Louw-Gr 4
1. Alice Venter
2. Denike Barnard
3. Chantel van Staden
4. Chloë Vermeulen
   
  Hoër Meisieskool Paarl-Gr 6
1. Ezé Roberts
2. Daniella du Toit
3. Leri Nel
4. Sarah Botha
   
  Worcester-Noord Primêre Skool-Gr 7
1. Alexa Viljoen
2. Danielle du Toit
3. Kirsten Boshoff
4. Nitida Hayes
   

Die volgende spanne van Mpumalanga word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2018

  Curro Nelspruit-Gr 3
1. Luhan Kruger
2. Rossow van Wyk
3. Gerrit Kroon
4. Divan Spruyt
   
  Hoërskool Lydenburg-Gr 11
1. Joshua Wilson
2. Marco Kruger
3. Wiam Kruger
4. Nadia
   
Back Back to top